Kerstyd: 25 Desember – 5 Januarie 

posted in: Uncategorized | 0

25 Desember  – 5 Januarie  Die betekenis van Kerstyd gaan deesdae maklik verlore in die kommersialisering van die fees en die werklike betekenis word nie meer verstaan nie.  Kersfees en Advent word ook baie maklik verwar sodat beide feeste van … Continued

Advent: 1 Desember – 24 Desember 

posted in: Uncategorized | 0

1 Desember – 24 Desember   Die woord Advent is afgelei van die Latynse woord adventus wat koms beteken en verwys na Christus se koms en Sy wederkoms.  Gedurende hierdie tyd vier ons God se ingryping in die geskiedenis deur die … Continued

Hemelvaart, 5 Mei

posted in: Uncategorized | 0

HEMELVAART 05 Mei 2016- MOEDERGEMEENTEOns Eredienskommissie het vir Zorada Temmingh genooi om op Hemelvaart, Donderdag 5 Mei om 7 nm., ’n orreluitvoering in ons kerkgebou te doen.Ons orrel is onlangs opgeknap en is gereed vir groot krane om oopgedraai te … Continued

Dankfees 15 Mei

posted in: Uncategorized | 0

  Maak gereed om te kom fees vier! Fees begin 09h30 by die kerk en hou aan tot middagete! Lof, Entoesiasme, Oorvloed, Vrygewigheid, Beloftes, Voorsiening, Danksegging, Bybelse ete, Eenvoud, Nagmaal, Offer, Gehoorsaamheid.

Lydenstyd

posted in: Uncategorized | 0

Lydenstyd is ‘n seisoen van 46 dae waarin die kerk die lyding van Christus in herinnering roep en daarop reageer in voorbereiding op die Paasfees. Lydenstyd wys by uitstek dat God op ‘n besonderse manier die God van die noodlydende, … Continued

Wêreldbiddag vir Vroue

posted in: Vroue | 0

Vroue bid vir geringstes Dames u word vanjaar uitgenooi na die Wêreldbiddag vir Vroue op Vrydag 4 Maart wat ons hou by die Laerskool Gericke om 7:30 die oggend. Die onderwerp is “Laat die kindertjies na my toe kom”. Mammas, oumas … Continued

Manne-ontbyt, Saterdag 12 Maart

posted in: Manne ontbyt | 0

Die jaarlikse manne-ontbyt is Saterdag 12 Maart om 8:00 in die Kerksaal. Alle mans is welkom om saam te kom kuier en ‘n lekker ontbyt te geniet. Kontak asb die kerkkantoor en bespreek u plek. Die gasspreker is dr Kobus … Continued

Kersmark 2015

posted in: Kersmark | 0

Vanjaar se Kersmark was oudergewoonte ‘n heerlike sukses. Daar was soveel kreatiewe uitstallers, en oorgenoeg vriendelike, behulpsame vrywillers wat help verkoop het. Die teetuin was weereens ‘n lekker bymekaarkom plek vir bietjie inhaal in hierdie besige tyd van die jaar, … Continued

Huishulpbederfoggend

posted in: Huishulpbederfoggend | 0

Ons jaarlikse Huishulpbederfoggend, aangebied in samewerking met Moedergemeente, Ceres, het weer op die 14de November plaasgevind.  Die oggend is deur byna 200 dames bygewoon, en was ‘n heerlike sukses.  Mona Marais het die dames toegespreek en daar was ‘n baie … Continued