HOU CERES WARM

posted in: Uncategorized | 0

    Kom ons gemeente maak ‘n verskil!  Skenk enige KLERE en KOMBERSE. Gee af by die kerkkantoor Maandag tot Vrydag tussen 10:00 en 13:00. Bring Sondag saam kerk toe.

Strategiese Sessie: Uikoms

posted in: Uncategorized | 0

Na afloop van ‘n Gees-vervulde strategiese sessie op 18 en 19 Mei het die Here ons gelei tot ‘n gedeelde visie waarop ons as Gemeente van die N G Kerk Ceresvallei gaan fokus.   Ons vertrou dat die kragtige werking van … Continued

Jo Black Konsert 12 Mei 2018

posted in: Uncategorized | 0

Ondersteun asb ons Jo Black Konsert op 12 Mei 2018.  Daar is twee vertonings, heerlike wegneem steakburgers en chips (vanaf kwart voor 6) asook ‘n steak-ete onder die tent. Koop jou kaartjies so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom. … Continued

Lydenstyd

posted in: Uncategorized | 0

  Lydenstyd van sewe weke strek vanjaar vanaf Sondag 11 Februarie tot die kruisiging op Goeie Vrydag 30 Maart.  In hierdie tyd is simbole in die kerk die kruis en die doringkroon.  Dit is ‘n tydperk van rou en word … Continued

Kermis – 5 Mei 2017

posted in: Uncategorized | 0

Vanjaar se Kermis word beplan sodat ons as geloofsgemeenskap SAAM KAN KUIER.  Ons wil ‘n omgewing skep waar ALMAL wat belangstel welkom sal voel.  Die Here se seëninge word in soveel oorvloed deur ons persoonlik, die gemeente en ons gemeenskap … Continued

Gemeentekamp 24 – 26 Februarie 2017

posted in: Uncategorized | 0

Dit is sommer een van die dae weer tyd vir ons jaarlikse gemeentekamp.  Marinus en Susan Blomerus organiseer vir ons die kamp.  Dit is altyd ‘n lekker gesellige naweek vir volwassenes en kinders om te ontspan en as lede van … Continued

1 2