Kermis – 5 Mei 2017

posted in: Uncategorized | 0

Vanjaar se Kermis word beplan sodat ons as geloofsgemeenskap SAAM KAN KUIER.  Ons wil ‘n omgewing skep waar ALMAL wat belangstel welkom sal voel.  Die Here se seëninge word in soveel oorvloed deur ons persoonlik, die gemeente en ons gemeenskap … Continued

Gemeentekamp 24 – 26 Februarie 2017

posted in: Uncategorized | 0

Dit is sommer een van die dae weer tyd vir ons jaarlikse gemeentekamp.  Marinus en Susan Blomerus organiseer vir ons die kamp.  Dit is altyd ‘n lekker gesellige naweek vir volwassenes en kinders om te ontspan en as lede van … Continued

Huishulpbederfdag

posted in: Uncategorized | 0

Datum:  Saterdag 12 November 2016 Plek:  Moedergemeente Kerksaal Tyd:  8:30 – 11:00 Koste:  R60 Koop asb. vir u huishulp ‘n kaartjie om vir haar DANKIE te sê vir haar toewyding. Kaartjies is beskikbaar by Carin Steyn(Laastedrifkantoor), La’Petit Marguerete en die … Continued

Potjiekos: Kom proe ‘n pot

posted in: Uncategorized | 0

Kom kuier en eet saam op Saterdag 29 Oktober, op Charlie Hofmeyer se hokkieveld. Daar is hoender-, wild- en skaapvleispotte. Ons kuier saam vanaf 16:00 en eet om 18:00.  Onthou om jou eie stoel, eetgerei, drinkgoed en peuselhappies saam te … Continued

Hemelvaart, 5 Mei

posted in: Uncategorized | 0

HEMELVAART 05 Mei 2016- MOEDERGEMEENTEOns Eredienskommissie het vir Zorada Temmingh genooi om op Hemelvaart, Donderdag 5 Mei om 7 nm., ’n orreluitvoering in ons kerkgebou te doen.Ons orrel is onlangs opgeknap en is gereed vir groot krane om oopgedraai te … Continued

Dankfees 15 Mei

posted in: Uncategorized | 0

  Maak gereed om te kom fees vier! Fees begin 09h30 by die kerk en hou aan tot middagete! Lof, Entoesiasme, Oorvloed, Vrygewigheid, Beloftes, Voorsiening, Danksegging, Bybelse ete, Eenvoud, Nagmaal, Offer, Gehoorsaamheid.

Lydenstyd

posted in: Uncategorized | 0

Lydenstyd is ‘n seisoen van 46 dae waarin die kerk die lyding van Christus in herinnering roep en daarop reageer in voorbereiding op die Paasfees. Lydenstyd wys by uitstek dat God op ‘n besonderse manier die God van die noodlydende, … Continued

1 2