Jo Black Konsert 12 Mei 2018

posted in: Uncategorized | 0

Ondersteun asb ons Jo Black Konsert op 12 Mei 2018.  Daar is twee vertonings, heerlike wegneem steakburgers en chips

(vanaf kwart voor 6) asook ‘n steak-ete onder die tent.

Koop jou kaartjies so gou as moontlik om teleurstelling te voorkom.

 

Dit is ‘n baie spesiale geleentheid vir oud en jonk!

 

Kaartjies by Basson Sport, Triple One en kerkkantore van Ceresvallei, Ceres, Hamlet en Wolseley.