Potjiekos: Kom proe ‘n pot

posted in: Uncategorized | 0

potjie-web-image

Kom kuier en eet saam op Saterdag 29 Oktober, op Charlie Hofmeyer se hokkieveld. Daar is hoender-, wild- en skaapvleispotte. Ons kuier saam vanaf 16:00 en eet om 18:00.  Onthou om jou eie stoel, eetgerei, drinkgoed en peuselhappies saam te bring.Kaartjies is te koop by die Kerkkantoor en wyksleiers.