Datum: Saterdag 12 November 2016
Plek: Moedergemeente Kerksaal
Tyd: 8:30 – 11:00
Koste: R60
Koop asb. vir u huishulp ‘n kaartjie om vir haar DANKIE te sê vir haar toewyding. Kaartjies is beskikbaar by Carin Steyn(Laastedrifkantoor), La’Petit Marguerete en die kerkkantore. Jy kan ook ‘n bydrae maak vir die gelukkige trekkings. Enige bydrae is welkom. Gee dit asb. by die kerkkantoor af. Indien jy wil help met die maak van tee/ander klein takies, kan jy 8:00 aanmeld.