KYKNet Buite Ekspo Malmesbury 16-18 Februarie

posted in: Uncategorized | 0

 

 

 

Ons gemeente het vanjaar ‘n kosstalletjie by die Buite Ekspo in Malmesbury wat plaasvind van 16- 18 Februarie.  Kom ondersteun ons asb by “Ceresvallei Kos”.  Ons verkoop kerrie en rys, bobotie en rys, pampoenpoffertjies en lekker koue basaarpoeding. Verder bedien ons almal met Ceres gasvryheid!!!

Koop asb julle kaartjies op Computicket.

Enige persoon wat nog lus/ kans het om ons by die stalletjie te kom help is welkom.  Ons het nog hande nodig.  Kontak vir Hennie Spamer 0764672181.