Nuwe Lidmate

Baie welkom aan ons nuwe lidmate, Adriaan, Danie,  Heinrich, Nicholas, Robert, Rochelle, Hestia Juhani en Wynand saam met ds Frankie.

POTJIEKOS 13 OKTOBER 2018

Ons skop die laaste kwartaal af met ‘n lekker gesellige potjiekosete by Laerskool Gericke se rugbyveld.  Alle ruimtes (geografies en vrye-assosiasie) organiseer hulle eie potte.  Daar sal ook ekstra potte wees vir mense wat nie in ruimtes is nie, of ruimtes wat...

KOM BID SAAM

Elke Sondag voor die erediens bid ons saam vir die gemeente, gemeenteprosesse, erediens, ens.  Jy is welkom om in te skakel – 9:00 in die konsistorie en in die nuwe kwartaal vanaf 8:30 (wanneer erediens om 9:00 begin).

BARMHARTIGHEIDSMAAND: AUGUSTUS

Augustus is barmhartigheidsmaand in die kerk.Wanneer barmhartigheid tussen mense betoon word, het dit weinig met geld te doen.  Barmhartigheid gebeur diep uit mense se harte amper asof daar geboorte gegee word aan iets goddeliks; iets waardeur God self sigbaar raak in...