Kom ons gemeente maak ‘n verskil!  Skenk enige KLERE en KOMBERSE.

Gee af by die kerkkantoor Maandag tot Vrydag tussen 10:00 en 13:00.

Bring Sondag saam kerk toe.