KOM BID SAAM by ghyd | Sep 7, 2018 | UncategorizedElke Sondag voor die erediens bid ons saam vir die gemeente, gemeenteprosesse, erediens, ens. Jy is welkom om in te skakel – 9:00 in die konsistorie en in die nuwe kwartaal vanaf 8:30 (wanneer erediens om 9:00 begin).